Numbers 5:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die priester moet hierdie vloeke in 'n boek skrywe, en hy moet dit uitwis met die bitter water. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die priester moet hierdie vervloeking dan neerskryf op ’n papier en dit afwas in die bitter water. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna moet die priester hierdie vervloekinge op 'n blad skrywe en dit in die water van bitter smart uitwis; |
| Afrikaans 1983 | “Die priester moet hierdie vervloekinge neerskrywe en die letters uitwis in die water wat bittere smart sou kan veroorsaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘Daarna moet die priester hierdie vervloekings in 'n •boekrol skryf en dit in die water van bitterheid uitwis. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Dan moet die priester die woorde waarmee hy die vrou moet vervloek, op 'n stuk vel skryf, en hy moet die letters afwas in die bitter water. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die priester moet hierdie vloeke op ’n stukkie leer neerskryf en dit in die bak met die bitter water afwas. |