Numbers 5:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hierdie water wat die vloek veroorsaak, sal in jou ingewande ingaan, om jou buik te laat swel en jou heup te laat vrot. En die vrou moet sê: Amen, amen.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie water wat vervloeking bring, sal dan vir jou ’n miskraam gee.’ Die vrou moet dan sê: ‘Amen. Laat dit so wees.’
Afrikaans 1933/1953 en mag hierdie water wat die vloek bring, in jou ingewande ingaan om die skoot te laat opswel en die heup te laat inval. Dan moet die vrou sê: Amen, amen!
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En mag hierdie water wat die vloek bring, in jou ingewande ingaan sodat jou maag opswel en jou heup krimp.” Die vrou moet dan sê: “•Amen, amen.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hierdie water waarmee ek jou moet vervloek, sal in jou ingaan, en jy sal onvrugbaar word. “Dan moet die vrou sê: ‘Ja, as ek skuldig is, dan moet dit gebeur.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***