Numbers 5:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as jy in die plek van jou man na 'n ander gegaan het, en as jy jou verontreinig het, en iemand langs jou man saam met jou gelê het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As jy wel ontrou was aan jou man en oortree het en by ’n ander man as jou eie geslaap het’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as jy, terwyl jy aan jou man toebehoort het, afgewyk en jou verontreinig het deurdat 'n man behalwe jou eie man met jou vleeslike gemeenskap gehad het -- |
| Afrikaans 1983 | Maar as jy, as getroude vrou, ontrou was en jouself verontreinig het deurdat jy met iemand anders behalwe jou eie man gemeenskap gehad het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar jy, as jy op 'n dwaalspoor geraak het terwyl jy onder die gesag van jou man was, en as jy jouself verontreinig het, en iemand behalwe jou eie man met jou gemeenskap gehad het” – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar as jy ontrou was aan jou man en as jy jouself onrein laat word het omdat jy seks gehad het met 'n ander man, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar as jy die spoor byster geraak het en met ’n ander man seks gehad het, |