Numbers 5:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die priester moet heilige water in 'n erdepot neem; en van die stof wat op die vloer van die tabernakel is, moet die priester neem en dit in die water gooi.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy moet dan van die heilige water in ’n houer vat en dit met stof van die vloer van die tabernakel af meng.
Afrikaans 1933/1953 En die priester moet heilige water in 'n erdepot neem; en van die stof wat op die vloer van die tabernakel is, moet die priester neem en in die water gooi.
Afrikaans 1983 Die priester moet 'n erdebak met gewyde water vol maak en van die tabernakelvloer se stof daarin gooi.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die priester moet die heilige water wat in 'n kleipot is, neem; ook van die stof op die vloer van die •tabernakel moet hy neem en in die water gooi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan moet die priester 'n kleipot met gewyde water neem en hy moet van die stof neem wat op die vloer van die tempel-tent is en hy moet dit in die water gooi.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die priester moet dan ’n bak vat, dit volmaak met water wat vir sy diens opsy gesit is en dit met stof van die tabernakel se vloer meng.