Numbers 5:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die priester moet haar nader bring en haar voor die aangesig van die HERE stel.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die priester moet haar dan nader bring en voor die Here laat staan.
Afrikaans 1933/1953 En die priester moet haar laat nader kom en haar voor die aangesig van die HERE stel.
Afrikaans 1983 Die priester moet haar dan nader bring en in die teenwoordigheid van die Here laat staan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘Die priester moet haar naderbring en haar in die teenwoordigheid van die Here laat staan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die priester moet die vrou laat nader kom en hy moet haar voor die Here laat staan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die priester moet die vrou dan voor die altaar in die teenwoordigheid van die Here laat staan.