Numbers 5:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die gees van jaloesie kom oor hom, en hy word jaloers op sy vrou, en sy word verontreinig; of as die gees van jaloesie oor hom kom en hy jaloers word op sy vrou, en sy word nie verontreinig nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Hy kan vermoedens begin kry en agterdogtig begin raak of sy skuldig is of nie.
Afrikaans 1933/1953 en daar kom 'n gees van jaloersheid oor hom, sodat hy jaloers word op sy vrou terwyl sy haar inderdaad verontreinig het; of 'n gees van jaloersheid kom oor hom, sodat hy jaloers word op sy vrou terwyl sy haar nie verontreinig het nie;
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) maar 'n gees van wantroue pak haar man beet en hy koester agterdog teenoor sy vrou as sy haarself verontreinig het; of ook as 'n gees van wantroue hom beetpak en hy koester agterdog teenoor sy vrou alhoewel sy haarself nie verontreinig het nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Haar man dink miskien dat sy dit gedoen het en dit is waar, sy het haarself onrein laat word, of haar man dink dat sy dit gedoen het, maar dit is nie waar nie, sy het haarself nie onrein laat word nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***