Numbers 5:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En 'n man het met haar vleeslik gemeenskap gehad, en dit word vir die oë van haar man verborge en naby gehou, en sy word verontreinig, en daar is geen getuie teen haar nie, en sy word nie met die reg geneem nie;
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Ander man kan by haar slaap en met haar gemeenskap hê sonder dat haar man dit weet, of sonder dat sy uitgevang word omdat daar geen getuie was nie.
Afrikaans 1933/1953 en 'n man met haar vleeslike gemeenskap het, maar dit vir die oë van haar man verborge bly en sy nie uitgevind is nie -- hoewel sy haar verontreinig het -- terwyl daar geen getuie teen haar is en sy nie betrap is nie;
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) deurdat 'n ander man met haar gemeenskap het, maar haar man nie daarvan bewus is nie – want sy het haarself in die geheim verontreinig – en daar geen getuie teen haar is en sy ook nie betrap is nie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en sy het seks met 'n ander man, maar haar eie man weet nie daarvan nie. Daar is ook nie 'n getuie teen haar nie, en niemand het gesien dat sy dit doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***