Numbers 5:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En elkeen se heiligdom sal syne wees; alles wat iemand aan die priester gee, dit sal syne wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elke ding wat iemand vir God bring, is sy geskenk aan God. Die priester mag dit egter ná die tyd vir homself hou.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En elkeen se heilige gawes dit moet syne wees: wat iemand aan die priester gee, moet syne wees. |
| Afrikaans 1983 | Die gewyde gawes wat iemand bring, bly sy eie, maar wat die priester toekom, moet aan hom gegee word.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Elkeen se heilige gawes is sy eie, maar wanneer iemand iets vir die priester gee, behoort dit aan die priester.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die gewyde presente wat 'n persoon bring, bly sy eie presente, maar hy moet daarvan vir die priester gee wat die priester moet kry.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nadat die Here se deel deur die mense wat kom offer aan Hom gegee is, behoort die res aan die priester.” |