Numbers 4:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle moet 'n pers doek neem en die kandelaar van die kandelaar en sy lampe en sy tang en sy snuffelskottels en al sy oliekanne waarmee hulle dit bedien, toemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hulle moet ’n donkerblou stuk materiaal vat en die kandelaar daarmee toegooi, saam met sy ligstaanders, die snuiters en die oliehouers wat daarvoor gebruik word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan moet hulle 'n pers doek neem en die kandelaar tot verligting bedek, met sy lampe en sy snuiters en sy bakkies en al sy oliekanne waarmee hulle daarby diens doen. |
| Afrikaans 1983 | “Hulle moet die kandelaar met sy lampe, pithouers, bakkies en al die oliekanne in 'n blou doek toedraai. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle moet 'n pers doek vat en dit gooi oor die menora wat lig moet verskaf, saam met sy lampe, die snuiters, die bakkies en al die oliehouers waarmee hulle by die menora take verrig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarna moet hulle 'n blou lap neem en die lampstaander toemaak, saam met die lampe en die dekseltjies wat die lampe doodmaak en die olie-kanne wat daarby moet wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Hulle moet die kandelaar met sy lampe, tange, bakkies en kanne met olyfolie in ’n blou doek toedraai. |