Numbers 4:47 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van dertig jaar oud en daarbo, tot vyftig jaar oud, elkeen wat gekom het om die diens van die bediening en die diens van die las in die tent van samekoms te verrig,
Afrikaans (NLV) 2011 Dit was almal tussen 30 en 50 jaar oud wat by die tabernakel moes werk.
Afrikaans 1933/1953 van dertig jaar oud en daarbo, tot vyftig jaar, almal wat dienspligtig was om dienswerk te verrig en die werk van vervoer by die tent van samekoms --
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) van dertig jaar en ouer, tot vyftig jaar oud, elkeen wat ingaan om 'n taak te verrig en drawerk te doen in die Tent van Ontmoeting –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het almal getel wat tussen 30 en 50 jaar oud was, almal wat die werk kon doen met die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***