Numbers 4:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Al die geteldes van die Leviete wat Moses en Aäron en die owerstes van Israel getel het, volgens hulle geslagte en volgens die huis van hulle vaders, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So het Moses en Aäron en die leiers van die gemeenskap al die Leviete volgens hulle familie- en stamgroepe getel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Al die getelde Leviete wat Moses en Aäron en die owerstes van Israel getel het, volgens hulle geslagte en volgens hulle families, |
| Afrikaans 1983 | [46-48] Die groottotaal Leviete van tussen dertig en vyftig jaar, almal wat geskik was om te dien in die tent van ontmoeting en om die drawerk te doen, was ag duisend vyf honderd en tagtig. Moses, Aäron en die leiers van Israel het hulle volgens afkoms en familie getel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al dié wat ingeskryf is, die Leviete wat Moses en Aäron en die leiers van Israel ingeskryf het volgens hulle familiegroepe en families, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses en Aäron en die leiers van Israel het al die Leviete getel, hulle het opgeskryf van wie se nageslag elkeen is en aan watter familie hy behoort. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |