Numbers 4:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die geteldes van die geslagte van die seuns van Merári, wat Moses en Aäron volgens die woord van die HERE deur die diens van Moses getel het.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit was almal van die Merariete wat diens moes doen. Moses en Aäron het hulle getel soos die Here vir hulle gesê het.
Afrikaans 1933/1953 Dit is die geteldes van die geslagte van Mer ri se seuns wat Moses en Aäron volgens die bevel van die HERE deur die diens van Moses getel het.
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was dié wat ingeskryf is van die familiegroepe van die nageslag van Merari. Moses en Aäron het hulle ingeskryf op bevel van die Here by monde van Moses.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is die hele nageslag van Merari wat gewerk het by die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn het. Die Here het vir Moses gesê hy en Aäron en die leiers moet die Merari-familie tel, en hulle het dit gedoen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***