Numbers 4:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die geteldes van die geslagte van die seuns van Merári volgens hulle geslagte, volgens die families van hulle,
Afrikaans (NLV) 2011 Ook die Merariete is volgens hulle familie- en stamgroepe getel.
Afrikaans 1933/1953 En die geteldes van die geslagte van Mer ri se seuns volgens hulle geslagte, volgens hulle families,
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dié wat ingeskryf is van die familiegroepe van die nageslag van Merari, ingeskryf volgens hulle familiegroepe en families,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses en Aäron het ook die Merari-familie getel. Hulle het opgeskryf van wie se nageslag elkeen is en aan watter familie hy behoort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***