Numbers 4:41 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die geteldes van die geslagte van die seuns van Gerson, van almal wat in die tent van samekoms diens kon doen, wat Moses en Aäron volgens die bevel van die HERE getel het.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit was dus al die Gersoniete wat verpligtings by die tabernakel gehad het. Moses en Aäron het hulle getel soos die Here gesê het hulle moes doen.
Afrikaans 1933/1953 Dit is die geteldes van die geslagte van Gerson se seuns, almal wat by die tent van samekoms gedien het, wat Moses en Aäron volgens die bevel van die HERE getel het.
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was dié wat ingeskryf is van die familiegroepe van die nageslag van Gerson, elkeen wat in die Tent van Ontmoeting 'n taak verrig het, wat Moses en Aäron in opdrag van die Here ingeskryf het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is die hele nageslag van Gerson wat gewerk het by die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn het. Die Here het vir Moses gesê hy en Aäron en die leiers moet die Gerson-familie tel, en hulle het dit gedoen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***