Numbers 4:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Selfs hulle geteldes volgens hulle geslagte, volgens die huis van hulle vaders, was twee duisend ses honderd en dertig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle getal was 2 630. |
| Afrikaans 1933/1953 | hulle geteldes was volgens hulle geslagte, volgens hulle families, twee duisend ses honderd en dertig. |
| Afrikaans 1983 | *** |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ingeskryf volgens familiegroepe en families, was 2 630. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Gerson-familie was almal saam 2 630. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |