Numbers 4:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die geteldes van die seuns van Gerson volgens hulle geslagte en volgens die huis van hulle vaders,
Afrikaans (NLV) 2011 Die Gersoniete is volgens hulle familie- en stamgroepe getel.
Afrikaans 1933/1953 En die geteldes van die seuns van Gerson volgens hulle geslagte en volgens hulle families,
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dié wat ingeskryf is van die nageslag van Gerson, volgens hulle familiegroepe en families,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses en Aäron het ook die Gerson-familie getel. Hulle het opgeskryf van wie se nageslag elkeen is en aan watter familie hy behoort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***