Numbers 4:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit was die geteldes van die geslagte van die Kehatiete, almal wat die diens kon doen in die tent van samekoms, wat Moses en Aäron getel het volgens die bevel van die HERE deur die diens van Moses.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit was dus die somtotaal van al die Kehatiete wat by die tabernakel moes werk. Moses en Aäron het hulle getel soos die Here vir Moses gesê het.
Afrikaans 1933/1953 Dit is die geteldes van die geslagte van die Kehatiete, almal wat by die tent van samekoms gedien het, wat Moses en Aäron volgens die bevel van die HERE deur die diens van Moses getel het.
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was dié wat ingeskryf is van die familiegroepe wat van Kehat afstam, elkeen wat in die Tent van Ontmoeting 'n taak verrig het. Moses en Aäron het hulle ingeskryf op bevel van die Here deur die diens van Moses.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is die hele nageslag van Kehat wat gewerk het met die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn het. Die Here het vir Moses gesê hy en Aäron en die leiers moet die Kehat-familie tel, en hulle het dit gedoen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***