Numbers 4:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle geteldes volgens hulle geslagte was tweeduisend sewe honderd en vyftig.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle was altesaam 2 750.
Afrikaans 1933/1953 En hulle geteldes was volgens hulle geslagte twee duisend sewe honderd en vyftig.
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dié wat ingeskryf is volgens hulle familiegroepe, was 2 750.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Kehat-familie was almal saam 2 750.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***