Numbers 4:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van dertig jaar oud en daarbo, tot vyftig jaar oud, elkeen wat in diens tree vir die werk in die tent van samekoms; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit was almal tussen 30 en 50 wat by die tabernakel moes werk. |
| Afrikaans 1933/1953 | van dertig jaar oud en daarbo, tot vyftig jaar, almal wat dienspligtig was insake die dienswerk by die tent van samekoms. |
| Afrikaans 1983 | *** |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | van dertig jaar en ouer, tot vyftig jaar oud, elkeen wat ingaan vir 'n diens om 'n taak te verrig in die Tent van Ontmoeting. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het almal getel wat tussen 30 en 50 jaar oud was, en hulle het opgeskryf van wie se nageslag elkeen is en aan watter familie hy behoort. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |