Numbers 4:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is die diens van hulle las, volgens hulle hele diens in die tent van samekoms; die style van die tabernakel en sy dwarshoute en sy pilare en sy voetstukke,
Afrikaans (NLV) 2011 “Hulle werk sal ook wees om te help met die vervoer van die tabernakel. Hulle sal die rame, die dwarslatte en die regop pale met hulle voetstukke vervoer.
Afrikaans 1933/1953 En dit is wat by hulle drawerk besorg moet word, hulle hele dienswerk by die tent van samekoms: die style van die tabernakel met sy dwarshoute en sy pilare en sy voetstukke
Afrikaans 1983 Hulle diens in verband met die tent van ontmoeting sal wees om die volgende te dra: die rame, dwarslatte, style en voetstukke van die tabernakel;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die drawerk wat hulle verplig is om te doen, al hulle take by die Tent van Ontmoeting, sluit die volgende in: die houtraamwerk van die tabernakel, sy dwarshoute, pilare en voetstukke,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hierdie is die dinge wat die Merari-familie moet dra en wat hulle alles moet doen: Hulle moet die rame van die tempel-tent dra, die dwarspale en die pale en die voetstukke van die tempel-tent,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle pligte is om die volgende voorwerpe te dra: die rame, die dwarslatte, die hoekpale asook die voetstukke van die tabernakel.