Numbers 4:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van dertig jaar oud en daarbo, tot vyftig jaar oud, moet jy hulle tel, elkeen wat in diens tree om die werk van die tent van samekoms te doen.
Afrikaans (NLV) 2011 Tel almal tussen 30 en 50 wat by die tabernakel kan werk.
Afrikaans 1933/1953 Jy moet hulle tel van dertig jaar oud en daarbo, tot vyftig jaar, almal wat dienspligtig is, om die dienswerk van die tent van samekoms te verrig.
Afrikaans 1983 Jy moet almal tussen dertig en vyftig jaar tel wat vir diens geskik is en wat die werk in die tent van ontmoeting kan verrig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van dertig jaar en ouer, tot vyftig jaar oud, elkeen wat ingaan vir diens om by die Tent van Ontmoeting 'n taak te verrig, moet jy inskryf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet almal tel wat tussen 30 en 50 jaar oud is, almal wat kan werk. Hulle moet werk met die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***