Numbers 4:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van dertig jaar oud en daarbo, tot vyftig jaar oud, almal wat in die leër ingaan om die werk te doen in die tent van samekoms.
Afrikaans (NLV) 2011 Tel almal wat tussen 30 en 50 jaar oud is, wat in die tabernakel diens kan kom doen.
Afrikaans 1933/1953 van dertig jaar oud en daarbo, tot vyftig jaar, almal wat dienspligtig is, om werk by die tent van samekoms te verrig.
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) van dertig jaar en ouer, tot vyftig jaar oud, elkeen wat ingaan vir diens om 'n taak te verrig in die Tent van Ontmoeting.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet almal tel wat tussen 30 en 50 jaar oud is, almal wat kan werk. Hulle moet werk met die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***