Numbers 4:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die diens van die geslagte van die Gersoniete, om te dien en vir laste: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die Gersoniete se werk is om dinge aan te dra. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit sal die dienswerk van die geslagte van die Gersoniete wees by die diens en by die vervoer: |
| Afrikaans 1983 | Die ampsplig van die Gersongroep is om drawerk te doen: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Dit is die taak wat die familiegroepe wat van Gerson afstam, moet uitvoer by die drawerk: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hierdie is die dinge wat die Gerson-familie moet doen en wat hulle moet dra: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle werk is om algemene take te verrig en om al die swaar voorwerpe te dra. |