Numbers 4:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Neem ook die som van die seuns van Gerson, volgens die families van hulle families, volgens hulle geslagte;
Afrikaans (NLV) 2011 “Tel ook die Gersoniete volgens hulle familie- en stamgroepe.
Afrikaans 1933/1953 Neem die volle getal op ook van die seuns van Gerson volgens hulle families, volgens hulle geslagte.
Afrikaans 1983 “Jy moet ook die afstammelinge van Gerson tel. Doen dit volgens familie en afstamming.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Hou 'n hoofdelike telling ook van die nageslag van Gerson volgens hulle families, volgens hulle familiegroepe,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy moet die Gerson-familie ook tel, jy moet skryf aan watter familie elkeen behoort en van wie se nageslag hy is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [22-23] “Tel nou al die Leviete tussen 30 en 50 jaar oud in die Gersongroep. Dit moet al die families insluit, almal wat diens kan doen in die tent waar Ek aanbid word.