Numbers 4:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle moet die as van die altaar afhaal en 'n purper doek daaroor uitsprei.
Afrikaans (NLV) 2011 “Krap die as van die altaar af en gooi ’n rooi doek daaroor.
Afrikaans 1933/1953 En hulle moet die as van die altaar verwyder en daar 'n purper doek oor uitsprei.
Afrikaans 1983 Hulle moet die as van die altaar afvee en dan 'n pers doek oor die altaar gooi.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle moet die altaar skoonvee van vetterige as en 'n purperrooi doek daaroor gooi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle moet die as van die altaar afvee en 'n pers lap oor die altaar gooi.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nadat hulle al die as van die altaar afgevee het, moet hulle ’n pers doek daaroor gooi.