Numbers 4:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle moet dit en al sy voorwerpe in 'n deksel van dasvelle sit en dit op 'n staf sit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die kandelaar met sy toebehore moet dan ook in ’n gebreide vel toegedraai word. Dit moet alles op ’n draagbaar gesit word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle moet dit met al sy gereedskap op 'n dekkleed van robbevelle neerlê en dit op die draagbaar sit. |
| Afrikaans 1983 | Die kandelaar met al sy toebehore moet hulle op 'n seil van gebreide vel neersit en dit op 'n draagbaar sit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle moet die menora met al sy toebehore op 'n kleed van sagte leer sit en dit op die draagbaar neerlê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle moet 'n vel-seil oor alles gooi en hulle moet dit op pale sit om dit te dra. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna moet hulle hierdie bondel in ’n gebreide leerdoek toemaak en dit op die draagbaar neersit. |