Numbers 36:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die erfdeel mag nie van die een stam na die ander stam oorgaan nie; maar elkeen van die stamme van die kinders van Israel moet homself by sy eie erfdeel bewaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Grond mag nie van een stam na ’n ander stam oorgaan nie. Elke stam van Israel moet sy eie grond behou.” |
| Afrikaans 1933/1953 | So sal dan 'n erfdeel nie van een stam na 'n ander stam oorgaan nie; want die stamme van die kinders van Israel moet elkeen sy erfdeel vashou. |
| Afrikaans 1983 | Geen grond mag van een stam op 'n ander oorgaan nie; elke Israelitiese stam moet aan sy grond vashou.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Erfdeel mag nie van een stam na 'n ander stam oorgaan nie, want elke stam van Israel moet aan sy erfdeel verbonde bly.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Grond moenie van een stam na 'n ander stam gaan nie, want elke stam van Israel moet sy grond hou.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elke stam moet die grond wat hy by die Here gekry het, goed oppas.” |