Numbers 36:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het die kinders van Israel bevel gegee volgens die woord van die HERE en gesê: Die stam van die seuns van Josef het goed gespreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het toe die volgende opdrag van die Here aan die Israeliete gegee: “Wat die mense van die Josefstam sê, is korrek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het Moses die kinders van Israel volgens die bevel van die HERE gelas en gesê: Die stam van die kinders van Josef praat reg. |
| Afrikaans 1983 | Op bevel van die Here het Moses toe die volgende opdrag aan die Israeliete gegee: “Wat die mense van die Josefstam sê, is reg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het die Israeliete in opdrag van die Here beveel: “Die stam van die nageslag van Josef het gelyk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Moses gesê wat hy moet doen, en Moses het vir die Israeliete gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom het die Here toe vir Moses gesê: “Wat die mense van die stam van Josef sê, is waar. |