Numbers 36:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die gebooie en die verordeninge wat die HERE deur die hand van Moses aan die kinders van Israel beveel het in die vlaktes van Moab by die Jordaan by Jerigo. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is al die opdragte en die voorskrifte wat die Here deur Moses vir die Israeliete gegee het toe hulle op die Moabsvlakte, langs die Jordaan reg teenoor Jerigo gebly het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is die gebooie en die verordeninge wat die HERE deur die diens van Moses die kinders van Israel beveel het, in die vlaktes van Moab by die Jordaan van J,rigo. |
| Afrikaans 1983 | Dit is die gebooie en bepalings wat die Here deur middel van Moses die Israeliete beveel het in die Moabsvlakte aan die Jordaan, regoor Jerigo. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is die wette en beslissings wat die Here by monde van Moses aan die Israeliete opgedra het in die vlaktes van Moab, by die Jordaan, teenoor Jerigo. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is die dinge wat die Here gesê het en wat Hy besluit het. Hy het vir Moses gesê om dit vir die Israeliete te sê in die Moab-vlakte, by die Jordaan-rivier oorkant die stad Jerigo. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is die reëls wat die Here vir Moses gegee het om aan die Israeliete oor te dra daar op die vlakte van Moab langs die Jordaanrivier regoor Jerigo. |