Numbers 36:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want Magla, Tirsa en Hogla en Milka en Noag, die dogters van Selofhad, was getroud met die seuns van hulle vader se broers.
Afrikaans (NLV) 2011 Magla, Tirsa, Gogla, Milka en Noa, het almal met neefs aan hulle vaderskant getrou.
Afrikaans 1933/1953 Magla, Tirsa en Hogla en Milka en Noa, die dogters van Selofhad, het die vroue geword van die seuns van hulle ooms;
Afrikaans 1983 Hulle almal, Magla, Tirsa, Gogla, Milka en Noa, het met hulle neefs aan vaderskant getrou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Magla, Tirsa, Gogla, Milka en Noa, die dogters van Selofgad, het die vroue geword van die seuns van hulle ooms aan vaderskant.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Magla, Tirsa, Gogla, Milka en Noa, die dogters van Selofgad, het met hulle neefs getrou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [11-12] Al vyf van hulle, Magla, Tirsa, Gogla, Milka en Noa, het met mans uit hulle pa se stam, die stam van Manasse wat Josef se seun is, getrou sodat hulle grond in hulle pa se stam gebly het.