Numbers 36:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soos die HERE Moses beveel het, so het die dogters van Selofhad gedoen: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die dogters van Selofgad het gemaak soos die Here vir Moses gesê het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Soos die HERE Moses beveel het, so het die dogters van Selofhad gedoen: |
| Afrikaans 1983 | Die dogters van Selofgad het gedoen soos die Here vir Moses beveel het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Soos die Here Moses beveel het, presies so het die dogters van Selofgad toe gemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dogters van Selofgad het gedoen wat die Here vir Moses gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Selofgad se dogters het gedoen wat die Here gesê het. |