Numbers 35:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So moet al die stede wat julle aan die Leviete gee, agt en veertig stede wees; dit moet julle gee met hulle weiveld.
Afrikaans (NLV) 2011 In totaal moet julle dus 48 dorpe met hulle oop gebied rondom vir die Leviete gee.
Afrikaans 1933/1953 Al die stede wat julle aan die Leviete gee, moet wees agt en veertig stede, hulle saam met hul weiveld.
Afrikaans 1983 Julle moet vir hulle altesaam ag en veertig stede met hulle weivelde gee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al die stede wat julle vir die Leviete afstaan, moet saam agt-en-veertig wees, die stede met hulle meentgrond.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet vir die Leviete altesaam 48 stede gee saam met hulle weivelde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle moet altesaam 48 stede kry met weiveld rondom elke stad.