Numbers 35:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die weiveld van die stede wat julle aan die Leviete moet gee, moet van die muur van die stad af en buite duisend el rondom wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die weiveld wat julle vir die Leviete gee, moet tot ten minste 450 meter ver buite die muur van die dorp gaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die weiveld van die stede wat julle aan die Leviete gee, moet van die stadsmuur af buitentoe duisend el rondom wees. |
| Afrikaans 1983 | Julle moet 'n strook van ten minste vier honderd en vyftig meter wyd buite die stadsmuur vir die Leviete as weiveld gee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die meentgrond van die stede wat julle vir die Leviete gee, moet vanaf die muur van die stad na buite eenduisend el na alle kante strek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die weiveld by die stede wat julle vir die Leviete gee, moet rondom die stede wees, dit moet 1 000 el weg van die muur van die stad wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [4-5] Van die stadsmuur af moet julle ’n strook van 450 meter wyd afmeet vir hierdie weiveld. Doen dit reg rondom die stad sodat die stuk weiveld om die stad 900 meter van oos na wes loop en weer 900 meter van noord na suid, met die stad in die middel. |