Numbers 35:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verontreinig dan nie die land waarin julle sal woon waarin Ek woon nie, want Ek, die HERE, woon onder die kinders van Israel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle moenie die land waarin julle woon onrein maak nie. Ék bly ook daar. Ek is die Here wat tussen die Israeliete bly.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En jy mag die land waar julle in woon, nie verontreinig nie, omdat Ek daarin woon; want Ek, die HERE, woon in die midde van die kinders van Israel. |
| Afrikaans 1983 | Julle moenie die land waarin julle bly en waar Ek teenwoordig is, onrein maak nie, want Ek, die Here, is teenwoordig by die Israeliete.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle mag nie die land waarin julle woon, waarin Ek ook vertoef, verontreinig nie; want Ek, die Here, vertoef tussen die Israeliete.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moenie die land waar julle woon, onrein laat word nie. Dit is die land waar Ek self ook woon, want Ek woon tussen die Israeliete.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle moenie die land waarin julle bly, besoedel nie, want Ek self bly ook daar. Ek is die Here wat tussen die Israeliete woon.” |