Numbers 35:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En julle mag geen versadiging neem vir hom wat na sy vrystad gevlug het om terug te kom om in die land te woon tot die dood van die priester nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle mag ook nie afkoopgeld aanvaar vir iemand wat na ’n plek van asiel gevlug het sodat hy kan terugkom na sy plek van herkoms voordat die hoëpriester dood is nie.
Afrikaans 1933/1953 Ook mag julle geen geld aanneem om iemand vry te stel van die vlug na sy vrystad -- sodat hy kan teruggaan om in die land te woon -- tot op die dood van die hoëpriester nie.
Afrikaans 1983 Julle mag ook nie loskoopgeld aanneem vir iemand wat na sy asielstad toe gevlug het en voor die dood van die hoëpriester na sy grond toe teruggekeer het nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle mag nie van iemand vrykoopgeld aanvaar in ruil vir die vlug na sy asielstad, met die doel dat hy kan terugkeer om in die land te woon voor die dood van die priester nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet ook nie geld neem omdat 'n persoon wat na 'n asielstad gevlug het, wil hê jy moet sê hy mag teruggaan om op sy grond te woon nie. Hy moet in die asielstad bly totdat die hoëpriester gesterf het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Iemand wat per ongeluk iemand anders doodgemaak het en na ’n toevlugstad toe gestuur is, kan ook nie geld betaal om homself los te koop nie. Die persoon moet in die toevlugstad bly tot die dood van die hoëpriester.