Numbers 35:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So moet hierdie dinge vir julle 'n insetting van oordeel wees in julle geslagte in al julle wonings. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hierdie riglyne staan vas vir julle en vir julle nageslag, waar julle julle ook al bevind. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit moet vir julle 'n regsinsetting wees in julle geslagte, in al julle woonplekke. |
| Afrikaans 1983 | “Dit is 'n vaste voorskrif vir julle en vir julle nageslag, waar julle ook al mag woon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit moet vir julle 'n wetlike voorskrif wees, vir julle nageslagte in al julle woonplekke. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is wat julle en julle nageslag moet doen oral waar julle woon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie reëls geld vir julle en julle nageslag, maak nie saak waar julle bly nie. |