Numbers 35:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die bloedwrekenaar het hom gevind buite die grense van sy vrystad, en die bloedwrekenaar het die moordenaar doodgemaak; hy mag nie aan bloed skuldig wees nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en die familielid wat die dood moet wreek, loop hom raak buite die gebied waar hy vrywaring geniet, mag die familielid hom doodmaak. Hy sal nie skuldig wees aan moord nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die bloedwreker hom buitekant die grens van sy vrystad kry, en die bloedwreker hom doodslaan wat 'n doodslag begaan het, dan sal daar vir hom geen bloedskuld wees nie. |
| Afrikaans 1983 | en die bloedverwant wat die dood wil wreek, loop hom raak, mag die bloedverwant hom doodmaak sonder om skuldig te wees aan moord. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en die bloedwreker kry hom buite die gebied van sy asielstad, en die bloedwreker maak die een dood wat 'n lewe geneem het, rus daar nie bloedskuld op hom nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en die familielid van die persoon wat dood is, kry hom en hy maak hom dood, dan is die familielid nie skuldig omdat hy hom doodgemaak het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en die familielid van die dooie loop hom raak en maak hom dood, is dit nie moord nie. |