Numbers 35:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as die moordenaar te eniger tyd kom buite die grens van sy vrystad waarheen hy gevlug het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As die persoon wat die ander doodgemaak het, die gebied verlaat van die plek waarheen hy vir asiel gevlug het, |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as hy wat 'n doodslag begaan het, ooit buitekant die grens van sy vrystad gaan waarheen hy moes vlug, |
| Afrikaans 1983 | Maar as die een wat die dood veroorsaak het, hom waag buite die gebied van die asielstad waarheen hy gevlug het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘As die een wat 'n lewe geneem het, egter enigsins die gebied van sy asielstad waarheen hy moes vlug, verlaat, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Maar as die persoon wat die ander een doodgemaak het, buite die grens gaan van die asielstad waarnatoe hy gevlug het, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar as hy die toevlugstad voor die tyd verlaat, |