Numbers 35:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar as hy hom uit haat stoot, of hom met waggeluid aanslinger, dat hy sterwe;
Afrikaans (NLV) 2011 As iemand ’n ander doelbewus stamp of hom voorlê en met iets gooi, en die persoon gaan dood,
Afrikaans 1933/1953 En as hy hom uit haat stamp of met opset na hom gooi, sodat hy sterwe,
Afrikaans 1983 As iemand 'n ander uit haat stamp of hom doelbewus met iets gooi, sodat hy sterf
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En as iemand uit haat 'n ander gestamp of iets met opset na hom gegooi het, en hy sterf,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “En ook wanneer iemand 'n ander persoon haat en hy stamp hom of hy wag vir hom en gooi hom dood met iets,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ook in die geval waar iemand ’n ander mens haat en hy die persoon hard omstamp of hom doelbewus met iets gooi,