Numbers 35:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle moet drie stede aan die oorkant van die Jordaan gee, en drie stede moet julle gee in die land Kanaän, wat vrystede sal wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Drie van hulle moet oos van die Jordaan wees en drie aan die westekant in Kanaän. |
| Afrikaans 1933/1953 | Drie van die stede moet julle oos van die Jordaan gee, en drie daarvan moet julle in die land Kanaän gee; vrystede moet hulle wees. |
| Afrikaans 1983 | Julle moet drie asielstede oos van die Jordaan en drie in Kanaän beskikbaar stel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Drie stede moet julle aan die oorkant van die Jordaan afstaan, en drie stede moet julle in die land Kanaän afstaan. Dit moet asielstede wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet drie stede oorkant die Jordaan-rivier en drie stede in die land Kanaän gee om asielstede te wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Drie in die gebied oos van die Jordaanrivier en drie in Kanaän, wes van die Jordaanrivier. |