Numbers 35:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En van hierdie stede wat julle sal gee, sal julle ses stede as toevlug hê.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle moet op ses plekke besluit.
Afrikaans 1933/1953 En die stede wat julle gee, moet vir julle, ses in getal, as vrystede dien.
Afrikaans 1983 Die ses stede wat julle gee, sal vir julle asielstede wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van die stede wat julle afstaan, moet ses vir julle asielstede wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet ses stede gee wat asielstede kan wees vir julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle moet ses sulke toevlugstede aanwys.