Numbers 35:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As julle oor die Jordaan trek na die land Kanaän;
Afrikaans (NLV) 2011 “Sê vir die Israeliete: Wanneer julle deur die Jordaan getrek het en in Kanaän by,
Afrikaans 1933/1953 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As julle deur die Jordaan na die land Kanaän trek,
Afrikaans 1983 “Sê vir die Israeliete: Wanneer julle deur die Jordaan na Kanaän toe trek,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Praat met die Israeliete en sê vir hulle, ‘Wanneer julle die Jordaan oorsteek na die land Kanaän,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy moet met die Israeliete praat en vir hulle sê: Wanneer julle oor die Jordaan-rivier gaan na die land Kanaän,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Sê vir die Israeliete: Wanneer julle deur die Jordaanrivier getrek het,