Numbers 35:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het met Moses gespreek in die vlaktes van Moab by die Jordaan by Jerigo en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Terwyl hulle nog op die Moabsvlakte langs die Jordaan reg teenoor Jerigo gestaan het, het die Here vir Moses gesê: |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE het met Moses gespreek in die vlaktes van Moab, by die Jordaan van J,rigo, en gesê: |
| Afrikaans 1983 | In die Moabsvlakte aan die Jordaan, regoor Jerigo, het die Here vir Moses gesê: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het met Moses gepraat in die vlaktes van Moab, by die Jordaan, teenoor Jerigo. Hy het gesê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het met Moses gepraat in die Moab-vlakte by die Jordaan-rivier oorkant Jerigo. Die Here het gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Terwyl die Israeliete nog in die vlakte van Moab, regoor Jerigo aan die oostekant van die Jordaanrivier, gekamp het, het die Here vir Moses gesê: |