Numbers 34:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die grens moet deurgaan tot by Sifron, en die uitgang daarvan moet by Hasarenan wees; dit moet julle noordelike grens wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | verby Sifron tot by Gasar-Enan. Dit is julle noordelike grens. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan moet die grens aanloop na Sifron toe, en dit moet doodloop by Hasar-Enan. Dit moet julle noordelike grens wees. |
| Afrikaans 1983 | en verder tot by Sifron en Gasar-Enan. Dit is julle noordgrens. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die grens strek verder na Sifron, en sy verste punt is Gasar-Enan. Dit sal julle noordelike grens wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en dan verby Sifron tot by Gasar-Enan. Dit moet julle noordgrens wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en verder tot by Sifron en Gasar-Enan. Dit is die noordgrens. |