Numbers 34:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van die berg Hor af moet julle julle grens aanwys tot by die ingang van Hamat; en die uitgang van die grens moet na Sedad wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Van daar af loop dit verby Lebo-Hamat en dan aan deur Sedad,
Afrikaans 1933/1953 Van die berg Hor af moet julle die grenslyn trek tot by die ingang na Hamat; en die grens moet doodloop by Sedad.
Afrikaans 1983 en van daar af tot by Lebo-Hamat. Daarvandaan loop die grens na Sedad toe
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en vanaf die berg Hor moet julle weer 'n lyn trek na Lebo-Hamat. Die verste punt van die grens moet by Sedad wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en van daar met 'n reguit lyn tot by Lebo-Hamat. Verder moet die grens gaan tot by Sedad,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en van daar af tot by die kloof deur Hamat. Daarvandaan loop die grens na Sedad toe