Numbers 34:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit moet julle noordelike grens wees: van die Groot see af moet julle vir julle die berg Hor aanwys: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die noordelike grens begin by die Middellandse See en loop oos tot by Horberg. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit moet julle noordelike grens wees: van die Groot See af moet julle jul grenslyn trek na die berg Hor. |
| Afrikaans 1983 | “Julle noordgrens moet loop van die Groot See af: trek 'n lyn van daar af tot by Horberg in die noorde, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ En dít sal vir julle die noordelike grens wees: Vanaf die Groot See moet julle vir julle 'n lyn trek na die berg Hor, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Die noordgrens moet by die Groot See begin en met 'n reguit lyn gaan tot by Hor-berg |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Aan die noordekant loop die grens van die Middellandse See af tot by die berg Hor, |