Numbers 34:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En wat die westelike grens betref, vir julle sal die Groot See as grens hê: dit moet julle westelike grens wees.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die kuslyn van die Middellandse See is julle westelike grens.
Afrikaans 1933/1953 Aangaande die westelike grens, dit moet vir julle die Groot See saam met sy gebied wees; dit moet julle westelike grens wees.
Afrikaans 1983 “Julle wesgrens is die Groot See.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘ Wat die westelike grens betref: Dit moet vir julle die Groot See en die kusgebied wees. Dit sal vir julle die westelike grens wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Die wesgrens moet die Groot See wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die Middellandse See vorm die wesgrens van julle land.