Numbers 34:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jou grens sal van die suide af draai tot by die opgang van Akrabbim en deurgaan na Sin; en die uitgang daarvan sal van die suide af na Kades-Barnea wees, en verder na Hasaraddar en deurgaan na Asmon.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit draai dan suid van Skerpioenpas weg en loop deur tot by Sin. Daarvandaan gaan dit suid van Kades-Barnea af, deur Gasar-Addar en verby tot by Asmon.
Afrikaans 1933/1953 en julle grens moet suid van Skerpioennek swaai en oorloop na Sin toe, totdat dit doodloop suid van Kades-Barn,a; dan moet dit aanloop na Hasar-Addar en oor na Asmon toe.
Afrikaans 1983 daarvandaan draai dit suid van Skerpioenpas weg en loop dit deur tot by Sin. Daarvandaan gaan dit suid van Kades-Barnea tot by Gasar-Addar en dan verby tot by Asmon,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dan swaai julle grens suid van Skerpioenhoogte en gaan oor na Tsin. Die verste punt lê suid van Kades-Barnea dit loop verder na Gasar-Addar en dan oor na Asmon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en dan moet die grens draai suid van Skerpioen-pas en verder gaan tot by Sin. Dan moet die grens suid van Kades-Barnea verbygaan tot by Gasar-Addar en verder tot by Asmon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) daarvandaan draai dit suid van Skerpioenpas af weg in die rigting van Sin. Daarvandaan gaan dit suid van Kades-Barnea af tot by Gasar-Addar en verby tot by Asmon,