Numbers 34:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan sal jou suidelike kwartier van die woestyn Sin af langs die kus van Edom wees, en jou suidelike grens sal die buitenste kus van die Soutsee wees, ooswaarts. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die suide loop die grens in die Negevgebied van die Sinwoestyn af tot by die grens met Edom. Dit begin oos van die Dooie See. |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle suidekant dan moet van die woestyn Sin af langs Edom wees; en julle suidelike grens moet aan die oostekant van die einde van die Soutsee af wees; |
| Afrikaans 1983 | “Julle suidgrens is die grens van die Suidland, van die Sinwoestyn af tot teen Edom. Aan die oostekant begin hierdie grens by die suidelike punt van die Soutsee, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ Aan die suidekant sal julle gebied in die Tsinwoestyn al langs Edom lê. Julle suidelike grens sal in die ooste vanaf die punt van die Soutsee wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dan moet die grense só wees: Die suidelike grens moet wees van die Sin-woestyn tot teen die land Edom. Die suidgrens moet begin langs die oostelike strand van die Sout-see, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Julle suidgrens strek van die Sinwoestyn af tot teen Edom. Aan die oostekant begin hierdie grens by die suidelike punt van die Dooie See, |