Numbers 34:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die owerste van die stam van die kinders van Aser, Ahihud, die seun van Selomi.
Afrikaans (NLV) 2011 Agihud, seun van Selomi vir die stam Aser;
Afrikaans 1933/1953 en van die stam van Aser se kinders as owerste -- Ah¡hud, die seun van Selomi;
Afrikaans 1983 Agihud, seun van Selomi, leier van die stam Aser;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) vir die stam van die nageslag van Aser: as leier Agihud, seun van Selomi;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Agihud seun van Selomi vir Aser,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***